Carpe Noctem Gloria

Hierdie forum is n halte waar ons in vrede en verdraagsaamheid gedigte kom plaas en getuienisse en intrede vir gebed aanvra.

Waar ons ook ons geloof in gedigte kan uitleef en na goeie musiek kan luister.
Ook wil ons mekaar onderskraag in tye van verlies ,
Ons hou ook van saamgesels oor aktuele geestelike kwessies ...
NB Indien enige persoon wat nie die basiese versoeke om verdraagsaamheid en respek vir mede-lede en die redaksie en hoofredaksie kan betoon nie sal verwyder word.
Ook sal lede wat per assosiasie met afbrekende forums of individue betrokke raak, en hul besighou met enige aktiwiteite wat nie tekenend van n geesvervulde lewe is nie met godslastering, satanisme. pagaenisme porografie en of enige ander donker dinge , dan sal so n lid SUMMIER deur die hoofredaksie geskors word! xxx